Die vere maak die voël…

Alhoewel die wederhelfte se hare verminder met 887 tot 946 hare per dag, smile hy steeds al is sy hart seer. Sy arme snor het ook erg deurgeloop.

Ons wag angstig vir onkologie om te laat weet van bestraling, maar hy is positief en staan sterk.

EK het net een vraag… Waar kom al sy energie vandaan? Ek wonder of dit normaal is na die eerste chemo?

Advertisements

Een gedagte oor “Die vere maak die voël…”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s