Eerste bestraling

Ons sit hier… Niemand gee inligting nie… Ek voel blegh.

Die suster vra elkeen oor water voor hulle ingaan, ons het nie ń clue waaroor dit gaan nie. Vra jy… Dan word daar vir jou gelag. Whatthefuckever.

At least het ons ń heerlike naweek gehad.

Advertisements

4 gedagtes oor “Eerste bestraling”

  1. Ek het ook so oor die eerste bestraling gevoel en die blerrie vrou het die hele tyd met my Ingils gepraat. Hulle besef nie dis vir mens vreemd nie Later het dit ‘n baie positiewe ondervinding geword. Mens kry vir die 10min kans om heeltemal alleen te dink oor wat met jou gebeur. Sterkte
    Ons het later nogal goeie vriende geword.

    Like

  2. Die water is om die blaas vol te maak, om sodoende te help om minimale skade aan ander organe te veroorsaak. Dis net v pasiente wat bestraling oor die pelvis kry. Elke dag getrou my 2 glasies water te drink en amper 2 mnde na my laaste bestraling sukkel ek nogsteeds met my blaas. Ek het nou bestraling sistitis. Bestraling het ongelooflik baie nagevolge.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s